Validation Header

Validation desc

Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 7

R 843 000 Bond Calculator

Vacant Land / Plot for Sale in Orania

A190 Topaas Straat, Orania, Orania


Vacant Land / Plot for Sale in Orania

A190 Topaas Straat, Orania, Orania

0
Erf Size: 991.49 m²

Vakante Erf

Geleë in die gevestigde en gewilde woongebied van Orania bied hierdie ruim 991.49m² erf die ideale geleentheid om u droomhuis of belegging in ’n veilige en groeiende gemeenskap te vestig. Die eiendom is goed geleë met maklike toegang tot plaaslike geriewe en bied genoeg ruimte vir moderne, praktiese ontwikkeling in die hart van Orania se unieke leefstyl.

Geen oordragkoste is betaalbaar nie, en finansiering kan gereël word via OSK Bank. Neem kennis dat Orania ’n aandeleblokskema is en voornemende kopers vir verblyfreg moet kwalifiseer.
Hierdie is nie net ’n goeie belegging nie—dit is ’n geleentheid om ’n ander lewe te begin. ’n Lewe van ruimte, veiligheid en selfstandigheid.
Volg die muis na jou nuwe huis. Kontak Huis Muis Eiendomme vandag nog vir ’n persoonlike besigtiging. Ons span staan gereed om jou te help met finansiering en enige eiendomsverwante navrae.
Moenie wag nie—geleenthede soos hierdie kom selde op die mark.
Huis Muis Eiendomme: Bevoegdheid, Ervaring, Uitnemendheid.


Property Overview

Listing Number
117212879
Type of Property
Vacant Land / Plot
Street Address
A190 Topaas Straat, Orania
Erf Size
991.49 m²
No Transfer Duty
Yes

Education

Volkskool Orania Gekombineerd
0.24km
Orania Cvo Gekombineerde Skool
0.93km
Betel (Ngk) Primêre Skool
9.65km

Food and Entertainment

Afsaal Kafee
0.28km

Sports and Leisure

Orania Swembad
0.61km
Orania Swembad
0.61km
Aan De Oewer
1.79km

Transport and Public Services

Orania Motors
0.29km
Orania Cultural History Museum
0.38km
Orania Post Office
0.41km
APK Orania
0.42km
Orania Swembad
0.59km
Orania NGK
1.12km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with our Terms & Conditions and Privacy Policy.

Agency

Agency profile logo

Latest Listings


  • Vacant Land / Plot for Sale in Orania
    R 843 000

  • Vacant Land / Plot for Sale in Orania
    R 577 500

  • 3 Bedroom Farm for Sale in Orania
    R 5 697 500

  • 6 Bedroom House for Sale in Orania
    R 6 987 500

  • 3 Bedroom House for Sale in Orania
    R 1 970 000

Send

:
Remember Me?
Forgot your password?
Don't have an account?Register now
By continuing I understand and agree with our Terms & Conditions and Privacy Policy.