H381, Waenhuis Straat, Orania, Orania
Ligte Staal Struktuur huis met twee slaapkamers en badkamers , waarvan die hoofslaapkamer en suite is. Die huis het baie netjiese en moderne afwerkings, asook 'n sitkamer, eetkamer en kombuis. Daar is ook 'n opwaskamer met 'n dubbelwasbak en plek vir 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die huis het Alumium raam vensters, wat lae onderhoud bied. Die vertrekke is ruim wat dit die ideale woning maak vir 'n gesin. Beide die eetkamer en familiekamer loop uit na 'n gerieflike hout dek stoep met 'n "plaas" uitsig
Lenings kan bekom word by OSK bank. Voornemende kopers moet Orania Verblyfreg kry. Orania is 'n aandeleblokskema. Volg die muis na jou nuwe huis! Kontak Huis Muis eiendomme vandag nog en geniet 'n persoonlike besigtiging van hierdie fantastiese eiendom. Ons kan jou ook help met finansiering of enige ander eiendomsverwante navrae. Moenie hierdie uitsonderlike geleentheid misloop nie! Skakel ons nou dadelik. Huis Muis Eiendomme: Bevoegdheid, Ervaring, Uitnemendheid.